2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die vier Evangelies en Handelinge tematies kan ontleed en dit in die praktyk kan toepas;
- die Skrif as samehangende geheel kan ontleed met toespitsing op die verlossingsleer en die begrip “regverdigmaking”; en
- die Christenonderwyser se lewens- en wêreldbeskouing verstaan vanuit die vier Evangelies en Handelinge en dit kan toepas.
|
After completing this module, students should be able to
- thematically analyse the four Gospels and Acts and apply them in practice;
- analyse the Scriptures as a coherent whole by focusing on the doctrine of salvation and the concept of “justification”; and
- understand and apply the Christian teacher’s philosophy of life and worldview from the four Gospels and Acts.
|