| 
                    2025
                 | 
                
                     Ná die voltooiing van hierdie module sal studente  
- oor kennis beskik van die geskiedenis en ontstaan van die Afrikaanse taal;
 
- vaardighede kan herken, benoem en demonstreer in die onderskeie dissiplines van die Afrikaanse taalkunde;
 
- toegerus wees om die verskillende vlakke van taalanalise te verduidelik, te onderskei en toe te pas met betrekking tot die teikentaal; en
 
- die aspekte van Afrikaanse literatuur kan ontgin en analiseer.
 
 
                 | 
                
                     After completing this module, students should be able to 
- know the history and origins of the Afrikaans language;
 
- recognise, name, and demonstrate skills in the various disciplines of Afrikaans linguistics;
 
- be equipped to explain, distinguish, and apply the different levels of language analysis regarding the target language; and
 
- develop and analyse the aspects of Afrikaans literature.
 
 
                 |