| 
                    2024
                 | 
                
                     Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 
- oor kennis beskik van praat- en luistervaardighede ten opsigte waarvan hulle in staat is om die behoeftes van leerders aan die begin van die Senior/VOO-fase en die ontwikkeling van hul taalvaardighede in die EAT by die aanvang van hierdie fase te kan bepaal;
 
- ’n geskikte luisterteks kan kies waarop ’n luistertaak baseer kan word; ten minste twee gedetailleerde uitkomste vir hierdie les formuleer; en ’n luistertaak kan formuleer, wat pre-, tydens en postleesaktiwiteite insluit; en
 
- goed geformuleerde lesspesifieke uitkomstes vir ’n mondelinge kommunikasietaak verskaf; ’n hulpbron kan maak deur ’n papierbord te gebruik; en ’n gedetailleerde les kan beplan wat op praatvaardighede fokus.
 
 
                 | 
                
                     After completing this module, students should be able to 
- have knowledge of speaking and listening skills, in respect of which they are able to identify the needs of the learners at the beginning of the Senior/FET Phase and the development of their language skills in the FAL at the commencement of this  phase;
 
- select a suitable aural text on which to base a listening task; formulate at least two detailed outcomes for this lesson; and design a listening task, which includes pre-, during and post-listening activities; and
 
- provide well-formulated lesson-specific learning outcomes for an oral communication task; make a resource using a paper plate; and prepare a detailed lesson focusing on speaking skills.
 
 
  
                 |