Terug na bo

VERA221 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • kennis en begrip kan toon van ontwerpelemente en –beginsels wat vir Verbruikerstudie geld;
  • kennis en begrip van tekstiele met die oog op ontwerpe binne Verbruikerstudie kan toon;
  • kennis en begrip van die ontwerp en keuse van 'n geskikte woning vir die Suid-Afrikaanse verbruiker kan toon;
  • vaardighede in die toepassing van ontwerpelemente en -beginsels binne Verbruikerstudie kan toon; en
  • ’n Christelik gefundeerde waardebeoordeling op ontwerpe binne Verbruikerstudie kan toepas.

After completing this module, students will be able to:

  • demonstrate knowledge and understanding of design elements and principles applicable to Consumer Studies;
  • demonstrate knowledge and understanding of textiles with a view to design within Consumer Studies;
  • demonstrate knowledge and understanding of the design and selection of suitable housing for the South African consumer;
  • demonstrate skills in applying design elements and principles within Consumer Studies; and
  • apply a Christian-based value assessment to designs within Consumer Studies.