| 
                    2023
                 | 
                
                     Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 
- lesse kan beplan en vir enige klas in die Senior & VOO-fase kan aanbied;
 
- ‘n weeklange kurrikulum kan beplan en vir enige klas in die Senior & VOO-fase kan aanbied;
 
- bewyse kan verskaf dat die beginsels van inklusiwiteit toegepas is;
 
- lesbeplanning kan voltooi; gebruik kan maak van verskillende assesseringsmetodes, -tipes, -vorme en -instrumente; en suksesvol oor hierdie assessering kan besin; en
 
- ʼn geïntegreerde kennisbasis kan demonstreer waarmee verskillende tegnologie-tegnieke doeltreffend in die klaskamerkonteks toegepas kan word.
 
 
                 | 
                
                     After completing this module, students should be able to 
- plan lessons and present them to any class in the Senior & FET phase;
 
- plan a week-long curriculum and present them to any class in the Senior & FET phase;
 
- provide evidence that the principles of inclusivity were applied;
 
- complete a lesson plan; use different methods, types, forms, and instruments of assessment; and successfully reflect upon these assessments; and 
 
- demonstrate an informed knowledge base with which different technology techniques can be applied efficiently in the classroom context.
 
 
  
                 |