Boekenhout

Boekenhout  Boekwinkel is geleë op Aros se kampus in Waverley, Pretoria. Ons  voorsien studente van nuwe handboeke en ekstra materiaal wat benodig word vir die student se studies.  Van handboeke, kinderboeke, Christelike boeke tot skoolboeke met lesplanne kan aangekoop word.  As ons nie die boek in voorraad het nie, sal ons uit ons pad gaan om die boek vir jou te kry. Ons probeer altyd om die beste diens aan ons kliënte te bied.

·     



Mev Ietje van der Kruk

Boekenhout Boekwinkel Bestuurder

boekenhout@aros.ac.za


Mnr Theo Bosker

Onafhanklike Kontrakteur

theo.bosker@aros.ac.za







Aros is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as 'n private hoër onderwysinstelling geregistreer
kragtens die wet op Hoër Onderwys, 1997. Registrasienr: 2012/HE08/001.