Terug na bo

Kurrikulum O229P


O229P
BEd SF en VOO
504
2024
Verbruikerswetenskappe
Consumer studies
Verbruikerstudie en Rekeningkunde
Consumer studies and Accounting

Verbruikerstudie 40% OF Gasvryheidstudie 40% op matriekvlak. 
Dit word aanbeveel dat Rekeningkunde op matriekvlak geslaag is.

Praktiese tydperke op die Aros-kampus:  Verbruikerstudie

  • Jaar 2:  twee dae aaneenlopend 
  • Jaar 3:  twee dae aaneenlopend 
  • Jaar 4:  twee dae aaneenlopend 

Die spesifieke datums sal vroegtydig met die studente gekommunikeer word.

Student is self verantwoordelik om verblyf te reël vir die verpligte praktiese tydperke en die onkostes aan die reis en verblyf is vir die student se rekening.  

Krediete per jaar 2025

1 2 3 4
70 76 60 56
54 58 62 68

Krediete per jaar 2026

1 2 3 4