Praktiese tydperke op die Aros-kampus: Verbruikerstudie
Die spesifieke datums sal vroegtydig aan studente gekommunikeer word. Studente is self verantwoordelik om verblyf vir die verpligte praktiese tydperke te reël, en alle reis- en verblyfkoste is vir hul eie rekening.
| 1 | 2 | 3 | 4 |
|---|---|---|---|
| 71 | 76 | 50 | 52 |
| 53 | 58 | 72 | 72 |
| 1 | 2 | 3 | 4 |
|---|---|---|---|
| 71 | 76 | 50 | 52 |
| 53 | 58 | 72 | 72 |