Die studenteportaal is die plek waar jy belangrike inligting oor jou studies kry:

  • Die registrasieskakel en registrasiebewys
  • Afkondigings en belangrike dokumente
  • Punte en uitslagstate
  • FinansiĆ«le inligting
Teken in met studentenommer

E-klas is die plek waar jy alle leerinhoud kry:

  • Inligting oor al jou modules, bv. beplanning en skedules.
  • Lesinhoud, bv video-opnames, interaktiewe aktiwiteite of teks.
  • Opdragte, toetse en eksamens.

Dit is belangrik dat jy daagliks by e-Klas inteken om seker te maak jy mis nie belangrike inligting of opdragte nie.

Terug