Terug na bo

Akademiese Administrasie

Hierdie departement is tydens die student se studietydperk vir die administrasie van onder andere die volgende aktiwiteite verantwoordelik:

  • aansoek om toelating tot die instansie;        
  • amptelike registrasie as student;
  • amptelike studierekord (wysigings op amptelike rekords kan slegs hier gedoen word, bv. adresse, modulewysigings, ens.);
  • Universities SA- (ou HESA) aansoeke;
  • eksamenreëlings (wat onder andere  eksamenroosters, eksamenlokale, ens. behels);
  • eksamenuitslae; en
  • algemene navrae/inligting.

 

Foto kom hier

Mev Chantal du Plessis-Snyman

Registrateur

chantal.snyman@aros.ac.za

Foto kom hier

Mev Miems van der Westhuizen

Senior Administratiewe Beampte

admin@aros.ac.za

Foto kom hier

Mev Carina Bakker

Senior Administratiewe Beampte

carina.bakker@aros.ac.za

Foto kom hier

Mev Roelanie Boersema

Kwaliteitsversekeringsbeampte

roelanie.boersema@aros.ac.za

Foto kom hier

Mev Annelie van der Vinne

Senior Administratiewe Beampte

aansoeke@aros.ac.za

Foto kom hier

Mev Angelique Wait

Administratiewe Beampte

angelique.wait@aros.ac.za