Terug na bo

Intermediêre Fasestudie

Die Departement Intermediêre Fasestudie is verantwoordelik vir die organisering en ontwikkeling van die modules wat in BEd Intermediêre Fase aangebied word. In hierdie fase word die student as onderwyser vir graad 4 tot 7 opgelei. Die student word bemagtig om die beginsels van die onderwys vir die spesifieke fase te verstaan en in die praktyk toe te pas. Studente word in hierdie fase toegerus om innoverende bydraes tot die onderwys op nasionale en internasionale vlak te lewer.

Studente kies tussen Natuurwetenskappe en Geesteswetenskappe as spesialiseringsrigting. Benewens die spesialiseringsrigting word BEd Intermediêre Fasestudente opgelei om as Christenonderwysers al die vakke te onderrig wat in die fase aangebied word. Aangesien ervaring noodsaaklik is, vorm onderwyspraktyk ook ʼn integrale deel van hierdie kursus.

Dit is die bekwame en toegewyde personeel van die Departement Intermediêre Fasestudie se visie om te verseker dat elke student sy of haar volle potensiaal sal ontwikkel.

 

 

 

Mnr Carel van Dyk

Departementshoof: Departement Intermediêre Fasestudie

carel.vandyk@aros.ac.za

Foto kom hier

Mev Fransie Drijfhout

Organiseerder: Intermediêre Fase-Onderwyspraktyk en Administratiewe Beampte

fransie.drijfhout@aros.ac.za

Foto kom hier

Mev Marlise Bester

Akademiese Assistent

marlise.bester@aros.ac.za





Foto kom hier

Mej Michelle Engelbrecht

Akademiese Assistent

michelle.engelbrecht@aros.ac.za


Foto kom hier

Mev Elria Herbst

Akademiese Assistent

elria.herbst@aros.ac.za

Me Sanli Heystek

Programkoördineerder en Lektor

sanli.heystek@aros.ac.za




Foto kom hier

Mej Martiné van der Walt

Akademiese assistent

martine.vanderwalt@aros.ac.za