Op 23 Januarie 2012 is Aros
as private Hoëropleidingsin-
stansie geakkrediteer en re-
gistreer. In 2012 het Aros
140 BEd Grondslagfase
eerstejaars ingeneem!
Aansoeke vir 2013 is
nou oop!

Toegewyd tot Christelike
reformatoriese onderrig

Praktykgebaseerde
onderwys

Innoverende denke
