Terug na bo

Lys van kwalifikasies

Jaarboek 2024

Jaarboekargief


Kredietakkumulering en -oordrag (KAO)

Indien jy voorheen by 'n ander instelling studeer het en krediete verwerf het, kan jy moontlik vir kredietakkumulering en -oordrag (KAO) in aanmerking kom.


Taal van onderrig

Aros se unieke taalbeleid

Detail

Die onderrigmedium by Aros is Afrikaans, met die prinsipiële vertrekpunt van veeltaligheid en moedertaalonderrig.


Navrae en afsprake

hallo@aros.ac.za

Alle voornemende studente word uitgenooi om Aros te besoek by ons kampus in Pretoria. Spreekure is Maandae tot Vrydae vanaf 08:00-16:00.

Om 'n afspraak te skeduleer, kontak gerus een van Aros se studentewerwers by 012-332-3227 of stuur 'n e-pos aan hallo@aros.ac.za.


Toelatingspunt van Aros

Hoe werk ek my toelatingspunt uit?

Bereken toelatingspunt

Voornemende studente wat hulle Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) verwerf het, kan hul toelatingspunt op die volgende wyse uitwerk:


Aros-beurse

Aros bied verskeie beurse aan Aros-studente wat aan die vereistes voldoen: